Lurike & Andries

Dit is alreeds ‘n bloedsweet proses om die liefde in jou
lewe die “JA” woord te vra en dan moet daar ook nog bietjie oorspronklikheid wees. Andries het die groot vraag in die teenwoordigheid van ‘n Olifant gedoen!!
‘n Olifant moes ons vind vir hul verlowing fotosessie en die het ons gekry by Mkuze Falls.

Share on Facebook
Share on: FacebookTwitterPinterest
  • Miempie

    Oeeeer dis mooi!!! Well done. Baie spesiaal. Well done.

  • DRIKA

    WOW! MY PRAGTIGE KINDERS. SO BLY EN OPGEWONDE VIR JULLE. LIEF JULLE STUKKEND.XX

  • Margaret Grobler

    Very spontaneous & unique X X

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*