Monthly Archives: August 2014

Jacques en Andréa is nou ‘n jaar getroud en blom in hul verhouding. Aangesien albei nog studeer aan die Universiteit van Pretoria was dit heel gepas om hul fotosessie daar te doen. Ek was weereens geimponeer met die pragtige kampus en lieflike geboue. Dit was ‘n voorreg om hier te kon studeer en dat my […]

Share on Facebook

View full post »

loading...

Die pragtige verwagtende mamma is 28 weke swanger met ‘n tweeling. Ek het vir haar en Kemp gaan afneem op hul wildsplaas. Share on Facebook

Share on Facebook

View full post »

loading...

Bietjie meer as ‘n jaar gelede het ek die twee se verlowing en ongelooflike mooi troue afgeneem. Ek voel so geëerd dat hulle terug gekom het om die grootste gebeurtenis in hul lewe vas te lê..die verwagting van hul eerste kind en seuntjie!! Ek glo die seëning van BO vir jul nog baie vreugde gaan […]

Share on Facebook

View full post »

loading...

Finding a beautiful spot in the Pongola area is not a problem, the problem is choosing one. We settled for a stunning view along one of Pongola’s many irrigation water canals and dirt roads. Their first ever photo session together and Clarette came prepared…strawberries and some sparkling wine was part of their picnic setup. Fun […]

Share on Facebook

View full post »

loading...