Monthly Archives: July 2014

Francois en Marie ken mekaar al nege jaar en het besluit om hul verhouding meer permanent te maak op ‘n sonnige wintersdag. Wat winter troues in KZN, Noordkus so besonders maak is die heerlike sonnige weer, oop blou lug en lieflike sonsondergange. Die rustige paartjie het gestraal. Marie het twee bruidsmeisies gehad wat elke oomblik […]

Share on Facebook

View full post »

loading...

Droeë pekaneut boorde, bouval en lemoendraende boorde was van die mooi plekkies waarheen die Erlank gesin my heen vervoer op hul plaas vir ons fotosessie. Share on Facebook

Share on Facebook

View full post »

loading...

Ian Thomson’s life changed dramatically two years ago when he was a victum in a freak accident and lost his right leg above his knee. His grade 11 year was spend in hospitals undergoing surgeries and trying to cope with the loss of his leg. He had to repeat his grade 11 year in a […]

Share on Facebook

View full post »

loading...

Twee jaar gelede was Schalk en Chantell se eerste fotosessie by hul droomhuis in wording. Nou, twee jaar later bewoon hulle die lieflike huis en word die ongelooflike uitsig elke dag geniet. Intussen het Mieke ook’n speelmaatjie bygekry. Die fraaie Chante was opvreetbaar oulik met haar eerste fotosessie! Share on Facebook

Share on Facebook

View full post »

loading...

Lieflike winters lig vir die pragtige gesinnetjie op hulle plaas in die Pongola omgewing. Share on Facebook

Share on Facebook

View full post »

loading...