Monthly Archives: June 2014

Freddie Robertson with his lovely wife, Ivette and 14 month-old son, Connor. The setting of this shoot is done on the hunting farm of Freddie’s sister, Telani and her husband Mark. The stunning wild fig tree is a feature of many a photoshoot of yearly hunters on this farm. Share on Facebook

Share on Facebook

View full post »

loading...

Daniela is ‘n gebore mamma en met die pragtige dogtertjies van haar leef sy haar rol. Ek weet net daar gaan pragtige foto’s wees as ek die spannetjie afneem. Share on Facebook

Share on Facebook

View full post »

loading...

Dit is elke keer ‘n voorreg om deur die Brecher familie genooi te word na hul lieflike plaas in die idilliese Pongola. Mirelle en Ferdie se derde kind is oppad en ons het sommer die swangerskap foto’s gekombineer met familie foto’s tussen die massiewe koolkoppe en chillies wat in blom staan. Share on Facebook

Share on Facebook

View full post »

loading...

Koslike klein Leah word voor my kamera groot. Sy was die 1ste Junie EEN jaar oud en die sonstraaltjie in haar ouers se lewe. Salomé het gevoel die geleentheid regverdig ‘n familie bymekaarkoms asook ‘n familie fotosessie. Hoeveel oupa’s van 85 kan spog met 6 agterkleinkinders? Miems van Vryheid is verantwoordelik vir die Laser gesnyde […]

Share on Facebook

View full post »

loading...

It is such a treat to do the beautiful Mossop family photo’s. We did a fun maternity shoot with L’oreal and Brett 2 months before the twins where born… (see their shoot on my blog). Two months after the twins birth they where in my studio for their first official family photo session. Share on […]

Share on Facebook

View full post »

loading...