Monthly Archives: May 2014

Ek het onverwags die wonderlike geleentheid gehad om in Stellenbosch te wees… gekleur in pragtige goud, geel, bruin en rooie. Anel en Anene was vol pret en lag tydens ons fotosessie langs Stellenbosch se bekende Eerste rivier en in die lanings gekleurde Eike bome. Share on Facebook

Share on Facebook

View full post »

loading...

Michelle het my treinspoor foto’s van Lesinka en Helgard gesien en wou baie graag soortgelyke foto’s van haar familie laat neem. Dis hoe ek my op ‘n lieflike herfsmiddag weer by die treinspoor brug bevind om die pragtig spannetjie af te neem. Kosbare oomblike as familie saam en herinneringe vir nog lank in die toekoms. […]

Share on Facebook

View full post »

loading...

Die oulike paartjie trou in September! Na ons ‘n paar keer die datum moes skuif het ons uiteindelik Sondagmiddag ontmoet by Coenraad se ouers. Sy ouers het ‘n weelderige tuin met ‘n rivierstroompie, genoeg bome en klip om ideale verlowing foto’s te neem van die gebore boer en sy kleine en fyne aanstaande bruidjie. Share […]

Share on Facebook

View full post »

loading...