Monthly Archives: April 2014

Maryke Marais het die afgelope April vakansie deelgeneem aan die Nasionale Suid-Afrikaanse kampioenskappe vir Uitvoerende Kunste. Daar was 2500 deelnemers. Die graad 9 leerling het weggestap met ‘n silwer medalje vir sang. Die talentvolle kind gaan nou Julie vakansie saam met die ZAR span deelneem in Los Angeles se W√™reld kompitisie vir Uitvoerende kunste !! […]

Share on Facebook

View full post »

loading...

Riaan en Lizelle het altwee in Pongola groot geword. Hulle was in dieselfde skool maar het mekaar eers werklik raak gesien na Lizelle klaargemaak het met haar studies by PUKKE. Riaan het geweet hy gaan met haar trou die oomblik toe sy weer in sy lewe instap. Lizelle was egter oppad om vir ‘n tydperk […]

Share on Facebook

View full post »

loading...

Lesinka is met Helgard getroud by sy ouers se Lodge bekend as Bayala Lodge. Dis ‘n lieflike wildsplaas in KZN waar Helgard grootgeword het. Hier is ook sy liefde vir wildjag gevorm. Jag was ook die tema en ‘n buffelkop as prop gebruik. Die eerste keer wat Lesinka oor die treinspoor na haar aanstaande familie […]

Share on Facebook

View full post »

loading...