Monthly Archives: March 2014

‘n Jaar en ‘n half gelede (September 2012) het ek Herman en Gerbrie se troue afgeneem. Haar droom was… ‘n Boer met ‘n Hilux bakkie en John Deere trekker. Haar droom was bewaarheid en vandag spog hulle met DRIE John Deere trekkers!! In September 2013 trek die twee in op hul eie plaas, WATERHOEK en […]

Share on Facebook

View full post »

loading...