Monthly Archives: February 2014

Die pragtige Sandra was een van my eerste gewillige modelle tydens my experimentele fase in photography. Sy het in haar matriek jaar vir Jandré by Sodwana op die strand ontmoet en geweet dis haar trou man. Dis nou ‘n paar jaar later en die tweetjies het intussen hulle self gekwalifiseer in hul onderskeie beroepe en […]

Share on Facebook

View full post »

loading...

Louisa Mills woon in Engeland, ons het begin kommunikeer via facebook. Sy is ook oorspronklik van Pongola en het my leer ken deur foto’s wat ek van haar suster se kinders en kleinkinders geneem het. Ek het onmiddelik aanklank gevind tot haar en was verheug toe die borrelende vrou my kontak vir ‘n fotosessie met […]

Share on Facebook

View full post »

loading...