Monthly Archives: January 2014

‘n Paar jaar gelede het ek die voorreg gehad om Brett en L’oreal se troue af te neem in Paulpietersburg. Die keer was dit weer ‘n GROOT geleentheid…Brett en L’oreal is in afwagting oor hul twee seuntjies wat oppad is! Share on Facebook

Share on Facebook

View full post »

loading...

Die mooie mamma Brigitte en pappa Norman gaan oor twee weke geboorte gee aan hul derde kind, Noah! Sy is so gelukkig om ‘n vriendin soos Vicky te hĂȘ wat haar ooievaars gereel het en ook ‘n fotosessie met haar gesin. ‘n Familie sessie met 3 jarige Enzo, 21maande Jaunique het sy uitdagings maar het […]

Share on Facebook

View full post »

loading...

Riaan en Lizelle is die eerste van my gewese leerlinge wat my genader het om hul troue vroeg in April af te neem. Na die afgelope verlowing sessie sien ek baie opgewonde daarna uit. Die twee is so gemaklik en spontaan voor die kamera, oop vir idees en vol van hulle eie oorspronklikhede. Ons het […]

Share on Facebook

View full post »

loading...

Kobus en Karen Venter het drie seuns wat verseker nog in die toekoms ‘n paar meisie harte gaan breek. Ons het ‘n heerlike gesins fotosessie op hul wildsplaas net buite Pongola gehad. Share on Facebook

Share on Facebook

View full post »

loading...