Monthly Archives: December 2013

Twee jaar gelede het ek Anel en haar die gesinnetjie afgeneem…toe was die tweeling(FW en Mischa) amper een. Die jaar is hulle amper drie en kan jy hulle opvreet so oulik is die twee!! Kleine Mischa poseer al soos ‘n kleine fyne model terwyl boeta alles teen hoë snelheid en ekstreme aksies doen … sy […]

Share on Facebook

View full post »

loading...

“Prettige gesins foto’s op die strand” was my sus Belinda se versoek met ons onlangse kusvakansie by Pennington aan die suidkus van KZN. Sy en haar man Pierre is die jaar al 25jaar gelukkig getroud en het drie oulike kinders. Share on Facebook

Share on Facebook

View full post »

loading...

Micheal het sy familie bymekaar gekry om kosbare familie herinneringe vas te vang op foto’s. Ook wou hy spog met sy eerste pragtige kleinkind wat sy blousel blou oë en lang wimpers geërf het. Share on Facebook

Share on Facebook

View full post »

loading...

‘n Ma wat lyk of sy ‘n Supermodel moet wees en ‘n Pa wat kan kwalifiseer vir Meneer SA…. kan die kinders nie anders as om hul gene te geërf nie!! Die kombinasie maak vir ongelooflike mooi foto’s..geniet dit! Share on Facebook

Share on Facebook

View full post »

loading...

Die wilde blommetjies word geplant om die grond ruskans te gee van suikerriet en daarom het ek nou ‘n kans gekry om foto’s tussen blomme af te neem. Stefan het Ivané ontmoet waar sy saam met hom aptekerswese studeer. Hierdie fotosessie is ‘n verjaarsdag geskenk aan Ivané. Share on Facebook

Share on Facebook

View full post »

loading...