Monthly Archives: November 2013

Verlowingsessie van twee pragtige mense met uitsig oor Pongola. Die koppie waar ons die foto’s geneem het is stukkie grond van Francois en hul hoop om eendag hul huis hier te bou. Share on Facebook

Share on Facebook

View full post »

loading...

Dit was ‘n winderige oggend in Richardsbaai met voorspelling van re├źn later die middag wat ons dapper strand toe is vir die sessie met die Terblanche gesin. Cindy het beplan aan die foto’s met vlaggies en het self die kreatiewe bord gemaak vir haar man. Het baie gehou van haar strand kleure van blou, wit […]

Share on Facebook

View full post »

loading...