Monthly Archives: October 2013

Dit voel soos gister toe ek vir Jaco en Vicky net voor Zandri se geboorte afgeneem het. Ons het foto’s met Zandri se skoentjies geneem met die idee om haar nou weer met dieselfde skoentjies afteneem….oulik met die “before and After” foto’s. Sien nog van die “before” foto’s by “Klein Zandri is oppad”..Klein Zandri is […]

Share on Facebook

View full post »

loading...

Die Dedekind familie fotosessie op hul wildsplaas het gepaard gegaan met ‘n piekniek en pret. Telani het my na hul wildsplaas en lodge genooi vir ‘n lang uitgesteld familie fotosessie. Sy het ‘n piekniek mandjie gepak en ‘n bos blomme gekoop. Mark het my en sy gesin op hul bakkie gelaai om na die mooi […]

Share on Facebook

View full post »

loading...