Monthly Archives: September 2013

Klein Leah is nou drie maande oud en die koslike baba betrag al die wêreld met wakker blou ogies. Sy was ‘n pragtige model gedurende die fotosessie en die nuwe pappa en mamma geniet haar elke oomblik. Share on Facebook

Share on Facebook

View full post »

loading...

Harte was die tema van die pragtige sprokies troue. Elize het idees bymekaar gemaak en elke detail fyn beplan. Sy en Hermie is deur haar broer aanmekaar voorgestel en was al vyf jaar saam voor Hermie die groot vraag gevra het.Ek het ook die pragtige paartjie se verlowingsfoto’s vroeë die jaar geneem wat Elize gebruik […]

Share on Facebook

View full post »

loading...

Pragtige Lewiese is die eerste keer voor die kamera vir ‘n fotosessie en sy mag maar weer dit doen! Die winter effek van blaarlose bome en droë takke het haar uitrusting gekomplimenteer. Share on Facebook

Share on Facebook

View full post »

loading...

The lovely Steffie brought her family for a fun photoshoot. We had balloons to keep the boy’s attention and when that did not work any more she had her active son climbing the gate. Loved the casual look and memories we made.

Share on Facebook

View full post »

loading...