Monthly Archives: June 2013

Anje is verloof aan haar beesboer, Jacques. Sy wou ‘n plaas tema hĂȘ vir haar verlowing foto’s en wat is meer gepas as ‘n paar beeste op die agtergrond, ‘n plaashek en geroeste kruiwa?
Die tweetjies is duidelik baie verlief en baie gemaklik voor die kamera. Ek het net nodig gehad om hul rond te skuif en verder net foto’s geneem. Geniet die foto’s…

Share on Facebook

View full post »

loading...

Pragtige familie foto’s van Ferdie en Mirelle met hulle twee kostelike kinders Ferdie(jr) en kleine Emma. Share on Facebook

Share on Facebook

View full post »

loading...