Monthly Archives: February 2013

Dit is altyd vir my heerlik as ek na pragtige plekke of venues genooi word vir fotosessies. Ek het die Rigter gesin afgeneem by Lancaster Lodge, Vryheid. Die lodge behoort aan Adele se ouers en is ‘n pragtige venue vir troues en funksies. Soveel oulike opsies vir pragtige fotogeleenthede.

Share on Facebook

View full post »

loading...

Ek het die voorreg gehad om die viering van Elzene en Kemp se verlowing by ‘n ongelooflike mooi uitsigpunt op hul plaas af te neem. So tussen die “Jakob regoppies” wat nog effens geblom het,het hulle sjampanje oopgemaak en op die geleentheid ‘n glasie geklink. Geniet die foto’s van die twee oulike mense….

Share on Facebook

View full post »

loading...

Elize en Hermie trou in September en het solank vir ‘n verlowingsessie gekom. Geroeste harte en harte is hulle tema wat heel gepas vir hierdie maand is. Die oulike paartjie gaan hul foto’s gebruik vir hul uitnodiging en deel van trou dekor maak. Sien uit om hul foto’s in September te neem.

Share on Facebook

View full post »

loading...