Monthly Archives: April 2012

Herman en Gerbrie se troue neem ek later die jaar af. Ons het solank geoefen met ‘n verlowingsessie (E-shoot). Hulle is so ‘n lieflike paartjie en so spontaan voor die kamera, ek kan nie wag vir die troue nie!!

Share on Facebook

View full post »

loading...